2008/07/29

29 Julie 1869 : Verdrag tussen Transvaal en Mosambiek


Na onderhandelinge van etlike jare het die verdrag van “Vrede, Vriendschap, Handel en Grenzen” tussen Portugal en die Zuid-Afrikaansche Republiek op 29 Julie 1869 tot stand gekom.

In hoofsaak kom dit neer op ‘n erkenning van die kant van Transvaal van Delagoabaai as Portugese gebied in ruil vir handelskonsessie van Portugese kant. Dr. P.J. de Beer

No comments: