2008/06/26

1892 : Junie 26 Geskiedenis Spoor Vandag: OVOV


Oranje-Vrystaat-Onderwysersvereniging gestig
26 Junie 1892


Omdat daar onder die Vrystaatse onderwysers ‘n behoefte gevoel is aan ‘n vereniging om enersyds die belange van die onderwys en onderwysers te behartig en andersyds te sorg dat die kollegiale bande versterk word en vir hulle in die bres te tree, en, waar nodig, finansiële steun te verleen, is op hierdie dag in Bloemfontein die Oranje-Vrystaat-Onderwysersvereniging (OVOV) gestig. FAK

No comments: