2008/06/15

1882 : Junie 15 Geskiedenis Spoor Vandag: Voertaal


Hollands in Kaapse skole
15 Junie 1882


Onze Jan Hofmeyr het op 9 Junie 1882 die wet deur die Kaapse Parlement aangeneem gekry dat Hollands naas Engels in die Parlement gebruik mat word. Op 15 Junie is besluit om die skoolregulasies so te wysig dat die voertaal in die eerste- en tweedeklas skole aan die goeddunke van die betrokke skole gelaat sou word. Dit beteken dat die voertaal gekies kon word in alles skole, maar in die praktyk is geen uitvoering hieraan gegee nie. aka fak P.J.N

No comments: