2008/05/15

1938 : Mei 15 Geskiedenis Spoor Vandag : Vele ambagte


Mei 15
1938
Ds. P.G.J. Meiring oorlede

Pieter Gerhardus Jacobus Meiring, wat op 20 Desember 1866 op Goudini gebore is, sterf op 71-jarige leeftyd in die tuig. Tegelyk predikant van Rondebosch, redakteur van Die Kerkbode en voorsitter van die Raad van die Kerke, geniale bedienaar van die Woord, uitmuntende joernalis en geëerde kerkleier. Aka fak P.G.J.M

No comments: