2008/05/03

1913 : 30 April Geskiedenis Spoor Vandag : Mapog-oorlog


30 April
1913
D.J. Erasmus oorlede


Daniël Jacobus Erasmus is op 5 April 1830 in die distrik Bedford gebore. Nadat president M.W. Pretorius in 1871 bedank het, word Erasmus tot waarnemende Transvaalse Staatspresident verkies. As kommandant neem hy ook in 1883 aan die Mapog-oorlog deel. Hy is op Bethal oorlede. A.P.v.R

No comments: