2008/05/15

1897 : Mei 15 Geskiedenis Spoor Vandag : Trilogie


Mei 15
1873
Elizabeth Vermeulen gebore


Elizabeth Fouche Vermeulen is op Aberdeen gebore. Haar kinderjare bring sy deur in die distrik en op Prieska. Sy ontvang haar onderwys opleiding op Wellington, waarna sy op De Aar gaan skoolhou. Hier verskyn haar eerste roman Temmers van die Noordweste, wat saam met Stromlaagte en Elsa ‘n trilogie vorm. Later volg nog verskeie ander publikasies, waaronder nog ‘n trilogie, uit haar pen. Aka fak N.J.S

No comments: