2008/05/03

1879 : Mei 3 Geskiedenis Spoor Vandag : Afrikaanse Volkskunde


Mei 3
1879
F. Theophilus Schonken gebore


Francis Theophilus Schonken is op Greytown gebore. Hy was een van ons eerste volkskundiges, skrywer van De Oorsprong der Kaapsch-Hollandsch Volksoverlevering wat in 1914 verskyn het. Dit is ‘n baanbrekerswerk op die gebied van die Afrikaanse volkskunde. Op 25 Januarie 1909 sterf hy in Leipzig. Aka fak P.G.N

No comments: