2008/05/18

1818 : Mei 18 Geskiedenis Spoor Vandag : Heldeakker


Mei 18
1818
Pres. W.C.J. van Rensburg gebore


Willem Cornelis Janse van Rensburg was van 1862 tot 1864 eers waarnemende, toe die verkose tweede president van die ZAR. Hy is op 13 Augustus 1865 oorlede. Op 17 Augustus 1974 word hy in die Pretoriase Heldeakker herbegrawe. Aka fak A.J.v.W

No comments: