2008/04/01

1971 : 1 April Geskiedenis Spore van : Perskor kom tot stand

1971
Perskor kom tot stand


Voortrekkerpers Beperk en Afrikaanse Pers (1962) Beperk het op 1 April 1971 saamgesmelt en die Perskorporasie van Suid-Afrika gevorm, wat in Johannesburg Die Transvaler en Die Vaderland en in Pretoria Hoofstad en Oggendblad uitgee, benewens streek blaaie en tydskrifte. In daardie opsig het dit ‘n magtige organisasie geword wat uit Afrikaner-ideale verrys het. FAK