2008/04/01

1917 : 1 April Geskiedenis Spore van : Stigting van die Teologiese Fakulteit

1917
Stigting van die Teologiese Fakulteit aan die Transvaalse Universiteitskollege


‘n Groot ideaal van die Nederduitsch Hervormde Kerk is op die dag verwesenlik toe hy sy eie predikante aan die Teologiese Fakulteit aan die destydse Transvaalse Universiteitskollege (vandag die Universiteit van Pretoria) kon begin oplei. Aka fak A.D.P