2008/04/02

1910 : 2 April Geskiedenis Spoor : Blanche Gerstman Komponiste



1910
B. Gerstman gebore


Blanche Gerstman was een van Suid-Afrika se belangrikste komponiste, maar ook ‘n veelsydige musikus wat haar brood as orkes speelster verdien het. Sy was ook van tyd tot tyd dosent in komposisie aan die Universiteite van Pretoria en Kaapstad. Sy het musiek vir die viool, klavier, orrel en orkes gekomponeer, maar het haar grootste welslae met sang werke behaal, waarvan die koorwerke Die Boodskap van Maria en Uit die Passie die belangrikste is. Sy is op 11 Augustus 1973 oorlede. Aka fak A.C.H

No comments: