2008/04/16

1877 : 16 April Geskiedenis Spoor Vandag : Administrateur van Transvaal


1877
Genl. J.J. Pienaar gebore


Johannes Jacobus Pienaar is op Ladybrand gebore. Hy speel ‘n belangrike rol in die Afrikaner volkslewe as staatsamptenaar, militêre bevelvoerder, politikus en tussen 1938 en 1948 as Administrateur van Transvaal. Hy is op 29 April 1966 oorlede. aka fak H.J.v.A

No comments: