2008/04/15

1875 : 15 April Geskiedenis Spoor Vandag : R.A.T. van der Merwe


15 April
1875
R.A.T. van der Merwe (Oom Roelf) gebore

Met die stigting en uitbouing van Bethlehem-Saamwerk Beperk, een van die eerste Afrikaanse ondernemings in die Oranje-Vrystaat, lewer hy, ook as Volksraadlid vir Bethlehem, ‘n besondere bydrae tot die uitbouing van Afrikanerbelange in die Oos-Vrystaat. H.A.S

No comments: