2008/04/25

1804 : 25 April Geskiedenis Spoor Vandag : Kaap deur Engelse beset

25 April
1804
De Mist stig Uitenhage

Die nuwe landdrosdistrik, Uitenhage is na die kommissaris J.A. van Uitenhage de Mist Genoem. Na ‘n lang reis deur die kolonie tussen Oktober 1803 en Maart 1804 het die kommissaris besluit om twee nuwe distrikte, te wete Tulbagh en Uitenhage, in die lewe te roep. De Mist het belangrike administratiewe veranderings aangebring en belangrike hervormings op godsdienstige en opvoedkundige terrein aanbeveel. Ongelukkig het min van die mooi planne tereggekom, omdat die Kaap in 1806 weer deur die Engelse beset is. aka fak J.A.H

No comments: