2008/04/25

1801 : 25 April Geskiedenis Spoor Vandag : Cavan

25 April
1801
Frederick Logier gebore

Hierdie Duitse musiekonderwyser van Kaapstad, wat in Cavan, Ierland, gebore is, was in die 19de eeu onder meer medestigter van die Logeriaanse Musiekakademie in Kaapstad, waar ‘n hoë standaard van musiekonderrig gehandhaaf is. Hy was die komponis van die eerste musiek wat in Kaapstad gedruk is, was orrelis in verskeie Kaapse kerke en van 1856 to 1867 in die Grootse Kerk. Hy het in die eerste jare besondere belangstelling vir musiekonderwys gewek. Hy sterf op 11 Oktober 1867 in Kaapstad. P.G.N

No comments: