2007/12/04

November 9

1853
R Muller geboreViolis


1900
W.H. Coetzer gebore


Was die ontwerper van die marmerfriese en tapisserieë, die vyftien panele in die Voortrekkermonument te Pretoria, wat die geskiedenis van die Groot Trek uitbeeld.1901Gerrit Bon geboreKomponis van Ons eie Kerkkoor-reeks, Die Hoogste Offer en die Van Riebeeck Te Deum.

No comments: