2008/08/30

30 Augustus 1955 : Stigting van Rondalia


Rondalia het in 1955 as vakansie-oord by Hibberdene begin onder leiding van C.A. Bisschoff. Spoedig is dit omgeskakel in ‘n Toerklub. Dit lewer ‘n uiteenlopende reeks dienste aan die motor publiek en beskik oor vakansie-oorde, motelle, die grootste duikklopwerk en toetssentrum-organisasie in die land, verskeie takkantore met sy hoofkantoor in Pretoria en ‘n toeristeblad, Die Mylpaal. FAK

No comments: