2008/06/18

1979 : Junie 18 Geskiedenis Spoor Vandag: President van die Senaat


Mnr. Marais Viljoen beëdig as Staatspresident
18 Junie 1979

Mnr. Marais Viljoen, President van die Senaat, (gebore op 19 Desember 1915) word op die dag beëdig as Suid-Afrika se vyfde Staatspresident nadat mnr. B.J. Vorster uit die pos bedank het. FAK

No comments: