2008/06/08

1937 : Junie 7 Geskiedenis Spoor Vandag: Algemene Vergadering


Eerste FAK-Volksangbundel oorhandig
7 Junie 1937

Die eerste eksemplaar van die eerste FAK-Volksangbundel is op 7 Junie 1937 by geleentheid van die FAK se Algemene Vergadering in die CLarendonsaal in Bloemfontein aan die voorsitter, dr. N.J. van der Merwe, oorhandig. FAK

No comments: