2008/06/01

1903 : Junie 1 Geskiedenis Spoor Vandag: Rentmeester groep


Grobbelaar-Versekeringsmaatskappy (Edms.) Beperk gestig
1 Junie 1903


E.J. Grobbelaar-Versekeringsmaatskappy (begrafnisversekering) is die oudste Afrikaanse versekeringsmaatskappy en word beskou as die beginpunt van die huidige Rentmeester groep wat met sy uitgebreide belange portefeulje vandag gevestig is as ‘n bekende Afrikaanse sake-onderneming. Aka fak H.A.S

No comments: