2008/06/08

1900 : Junie 7 Geskiedenis Spoor Vandag: Kultuurbedrywighede


Dr. J.A. Heyl gebore
7 Junie 1900

Jan Andries Heyl, op Vosburg, Kaapland, gebore, is die baanbreker van Afrikaanse kunswedstryde in Noord-Transvaal, onderwysman en skrywer van ‘n dertigtal skoolboeke. Op elke dor- of stad waar hy die onderwys op verskeie vlakke gedien het, het hy midde-in die kultuurbedrywighede van die Afrikaner gestaan. FAK

No comments: