2008/05/03

1974 : 30 April Geskiedenis Spoor Vandag : Afrikaanse Lied en Sang


30 April
1974
Nunez Holtzhausen oorlede


Johanna Suzanna Holtzhausen, koloratuursangeres en voormalige lid van die FAK se Musiek komitee, het in die dertigerjare heelwat plate gemaak en veel gedoen om die Afrikaanse lied en goeie sang te bevorder. Sy is op 22 Mei 1886 gebore. Aka fak A.C.H

No comments: