2008/05/29

1959 : Mei 29 Geskiedenis Spoor Vandag : Praat Afrikaans


29 Mei 1959
Eerste Afrikaanse Bybels kom in SA aan


Die Wonder van Afrikaans-fees van die FAK het die land so aangegryp dat ‘n Engelstalige dagblad se straat plakkate op die dag gelui het. “Vandag praat ons Afrikaans”, en sy hoofartikel vir die eerste keer in die geskiedenis in Afrikaans was. Engelsmeduimskole het spontaan aan die vieringe meegedoen en getuig van “uitstekende geesdrif”. FAK

No comments: