2008/05/29

1933 : Mei 29 Geskiedenis Spoor Vandag : Bybel


29 Mei 1933
Eerste Afrikaanse Bybels kom in SA aan


Met gretigheid is na die koms van die eerste Bybels in Afrikaans uitgesien, en eindelik op 29 Mei 1933 het die eerste besending van 10 000 Bybels met die Carnarvon Castle uit Londen in Kaapstad aangekom. Op verskeie plekke in die land sou die ontvangs van hierdie Bybel op feestelike wyse geskied. P.B.v.d.W.

No comments: