2008/05/03

1955 : Mei 1 Geskiedenis Spoor Vandag : Die “vyf groot” Banke


Mei 1
1955
Trust-Bank gestig


Met die stigting van die Trust-Bank van Afrika Beperk, is ‘n Afrikaanse bankinstelling in die lewe geroep wat spoedig sou groei tot een van die “vyf groot” banke in Suid-Afrika. Dit het onteenseglik meegehelp om die aandeel van die Afrikaner in die finansiële wese te help versterk. Aka fak H.A.S

No comments: