2008/05/17

1938 : Mei 17 Geskiedenis Spoor Vandag : Pretoria-Bank


Mei 17
1938
Koopkrag (Edms.) Beperk gestig


Koopkrag (Edms.) Beperk, die bekende Koopvereniging, is in Pretoria gestig, wat in die uitbouing van sy sakebetrekkinge Pretoria-Bank in 1955 gestig het, om sodoende ‘n waardevolle bydrae te lewer tot die uitbouing van Afrikaner sakebelange. Aka fak H.A.S

No comments: