2008/05/04

1903 : Mei 4 Geskiedenis Spoor Vandag : Eerste Afrikaanse vroue-joernalis


Mei 4
1903
Louise Behrens gebore


Louise Behrens, ‘n Vrystater van geboorte, is een van die eerste Afrikaanse vroue-joernaliste. Sy het verskeie redaksionele betrekkings by Die Volkstem, Die Vaderland en The Pretoria News beklee. Sy is ook die skryfster van verskeie romans, o.m. Die verwaaide vlam en Die verminkte jare. Aka fak J.C.P

No comments: