2008/05/01

1902 : 27 April Geskiedenis Spoor Vandag : Vader van Nywerheidswese


27 April
1902
Dr. H.J. van Eck gebore

Hendrik Johannes van Eck wat met reg beskou kan word as die vader van die Nywerheidswese in Suid-Afrika, is op Kimberley gebore. Onder sy besielende en geïnspireerde leiding, veral as voorsitter van die NOK, is positiewe gestalte verleen aan die Suid-Afrikaanse Nywerheidswese. Hy is op 19 Februarie 1970 oorlede. aka fak H.A.S

No comments: