2008/05/27

1874 : Mei 27 Geskiedenis Spoor Vandag : Dorslandtrek


27 Mei 1874
Eerste Trek na Damaraland


Toe Gert Alberts op die dag sy plaas naby Pretoria verlaat het, was dit die begin van die Dorslandtrek. Met dertien huisgesinne, hoofsaaklik uit die distrikte Pretoria en Rustenburg, is die volgende jaar die moeisame tog deur die Kalahariwoestyn na die Ngamimeer aangepak. J.L.H

3 comments:

Anonymous said...

Baie interessant! Dankie!

RoosMaryn said...

Hallo Nikita. Sou ons dit kon regkry om so te trek? Baie van ons het seker al te gamaklik geword.

Anonymous said...

Hi Roosmaryn...nee glad nie... ons het net nie meer daardie stamina wat daardie mense gehad het nie...ons moderne wereld maak dit vir ons te maklik.. ;)