2008/05/13

1781 : Mei 13 Geskiedenis Spoor Vandag : Retief


Mei 13
1781
Piet Retief gedoop


Jacobus Retief en sy vrou, Deborah, was op 13 Mei 1781 trotse doopouers in die gemeente Suider-Paarl. Die vyfde van hul tien kinders het die naam Pieter ontvang. Vandag word hy onthou as Piet Retief, Voortrekkerleier en slagoffer van Dingaan se krygers op 6 Februarie 1838.
http://365spore.blogspot.com/2008/02/februarie-6-piet-retief-vermoor-1838.html
http://stofafdiesolder.blogspot.com/2008/05/1781-mei-3-geskiedenis-uit-die-solder.html

No comments: