2008/04/10

1978: 10 April Geskiedenis Spoor Vandag : H.E.J. Senekal

1978
H.E.J. Senekal oorlede

‘n Noord-Kaaplander van geboorte – in 1909 op Griekwastad – het hy onderwysloopbaan in Transvaal, tot op inspekteur vlak en leergang komitees, gewy aan die onderrig van Afrikaans totdat hy op 31 Oktober 1972 weens swak gesondheid afgetree het. Hy was in 1946 organiserende sekretaris van die FAK. Hy is op Queenstown oorlede. FAK

No comments: