2008/04/12

1967 : 12 April Geskiedenis Spoor Vandag : Sydney Richfield


1967
Sydney Richfield oorlede


Hy is op 30 September 1882 in Londen gebore. In 1904 het hy na Suid-Afrika gekom, hom in Pretoria gevestig, maar ook in Potchefstroom gewerk van 1920 tot 1928. ‘n Komponis van ‘n hele aantal van die bekendste Afrikaanse liedere. Aka fak A.C.H

No comments: