2008/04/12

1903 : 12 April Geskiedenis Spoor Vandag : Maskew


1903
W.H. Maskew oorlede


William Henry Maskew is in 1861 op Somerset-Oos gebore. Na sy opleiding in die regte praktiseer hy as advokaat in Kaapstad. Hy is een van die eerste digters in Afrikaans met sy digbundel ‘n Jolly Hotnot en ander snaakse versies. Baie van die gedigte is vertalings. Aka fak J.H.S

No comments: