23 April , 1919
Opening van Potchefstroomse Onderwyskollege
Die Onderwyskollege Potchefstroom, een van die bekendste Onderwyskolleges in die RSA, is op 23 April 1919 met 131 studente deur die destydse Direkteur van Onderwys in Transvaal, dr. John Adamson, geopen. FAK
No comments:
Post a Comment