2008/04/05

1900: 5 April Geskiedenis Spoor Vandag : D.J. Roode


1900
D.J. Roode gebore

Dawid Johannes Roode was ‘n musiekonderwyser, orrelis, koorleier, komponis van Afrikaanse liedere en die eerste musiek professor aan die Vrystaatse Universiteit. Daarna was hy direkteur van musiekeksamens by die Universiteit van Suid-Afrika. Aka fak A.C.H

No comments: