2008/04/10

1876: 10 April Geskiedenis Spoor Vandag : Barbu

1876
B.R. Buys Gebore

Bernardus Rudolf Buys, “digter” en onder-redakteur van Ons Klyntji en Die Patriot, is op Krompoort in die distrik Albert gebore. Hy het verskeie gedigte en twee novelles in Ons Kluntji gepubliseer, waarvan een, ‘n Haastige Huwelik, in 1905 afsonderlik uitgegee is onder die skuilnaam Barbu. Sy ander skuilnaam waaronder hy gepubliseer het, was Darius Bendolf. Hy is op 16 September op Buffelshoek in die Pretoriase distrik oorlede. Aka fak J.H.S.

No comments: