2008/04/17

1662 : 17 April Geskiedenis Spoor Vandag : Appels

17 April
1662
Eerste appels aan die Kaap

Van Riebeeck, wat hom onder meer vir die aanplant van appelbome beywer het, het op die datum die eerste twee appels afgepluk van ‘n boom wat in die Kompanjie se boomkwekery gegroei het. D.J.v.Z

No comments: