2008/04/01

1572 : 1 April Geskiedenis Spoor : Den Briel

1572
Slag by Den Briel

In die 80-jarige Oorlog (1568 tot 1648) tussen Nederland en Spanje het die Nederlandse /Watergeuse onder leiding van Jan Coppelstock ‘n verrassende oorwinning oor die Spaanse vloot onder Alva behaal by die slag van Den Briel. Dit het ‘n jubelkreet deur Nederland laat weergalm: “Die eerste dag van April, verloor Alva sy bril.” (Den Briel) Hierdie “gekkedag” word vandag nog in Nederland herdenk. Aka fak P.G.N.