365 Spore Geskiedenis vir Elke Dag

Geskiedenis, Gister, Vandag en More sal jy 'n stukkie Geskiedenis uit die verlede hier opspoor. Want as ons nie die verlede onthou nie sal ons verplig wees om dit te herhaal. Daarom hierdie 365 Afrikaanse Geskiedkundige Spore. Een vir elke dag van die jaar.

2009/09/15

›
Die beeld van Oom Paul En droewig rys die gryse beeld as in ‘n Half-vergete droom weer by my op. – Daar lê ‘n waas van weemoed om die kop, W...
2009/03/09

Ode

›
Ek is ‘n Boer En ek het my brood geëet Soms droog Soms met koffie Soos net ons dit maak (vroeg in die môre) in Afrika soos net ons hom ken e...
2 comments:
2008/10/24

Kruisvlag 1874

›
1874 24 Oktober Vierkleur deur die Kruisvlag vervang Omdat staatspresident T.F. Burgers graag die sogenaamde Voortrekker vlag in ere wou her...
8 comments:

Rietfontein 1899

›
1899 Geveg te Rietfontein Die onbesliste geveg tussen die Engelse en die Vrystaatse kommando’s in die ABO te Rietfontein op 24 Oktober 1899 ...
2008/10/10

Paul Kruger 1825: 10 Oktober

›
PRES. PAUL KRUGER Stephanus Johannes Paulus Kruger is waarskynlik op die Plaas Bulhoek, in die teenswoordige distrik Steynsburg, gebore. Hy ...
1 comment:
›
Home
View web version

So Ietsie oor Myself

RoosMaryn
View my complete profile
Powered by Blogger.