Die Premier spreek 'n vergadering oor die Statebondskwessie toe.
dr. Malan se gevleuelde woorde:
Glo in God
Glo in jou Volk
Glo in Jouself
Geskiedenis, Gister, Vandag en More sal jy 'n stukkie Geskiedenis uit die verlede hier opspoor. Want as ons nie die verlede onthou nie sal ons verplig wees om dit te herhaal. Daarom hierdie 365 Afrikaanse Geskiedkundige Spore. Een vir elke dag van die jaar.
No comments:
Post a Comment