By die hekke van die begraafplaas eindig die staatsbegrafnis en word dit 'n familieplegtigheid.
Onder die jakarandabome deur word die kis na die graf gedra deur:
dr Wilhelm Verwoerd (seun) en ds C.W.H. Boshoff (skoonseun),
Hendrik en Chris Verwoerd (seuns)
Wynand Verwoerd (seun), dr. Len Verwoerd (broer)
Daan Verwoerd (seun), Nico du Bois (skoonseun)
No comments:
Post a Comment