2008/05/26

1969 : Mei 26 Geskiedenis Spoor Vandag : Ekonomiese Instituut


26 Mei 1969
FAK se Ekonomiese Komitee gestig


Nadat die Uitvoerende Komitee van die FAK op 16 Februarie 1968 besluit het dat die bates van die Ekonomiese Instituut by die FAK ingelyf word, het hy op 26 Mei 1969 besluit om met die ontbinding van die instituut ‘n Ekonomiese Komitee in te stel om hom steeds te beywer vir die ekonomiese belange van die Afrikaner en om die FAK van advies oor sy geldsake te dien. FAK

No comments: