2008/05/01

1885 : 27 April Geskiedenis Spoor Vandag : “Bremerbrode”


27 April
1885
Dr. Karl Bremer gebore


Karl Bremer is op Hopefield gebore en was ‘n leidende medikus en politikus. Van 1951 tot 1954 was hy Minister van Gesondheid in die kabinet van dr. D.F. Malan. Hy het hom beywer vir die verryking van basiese voedsel soos brood, wat die sogenaamde “Bremerbrode” tot gevolg gehad het. Hy sterf in Kaapstad op 18 Julie 1953. Die Karl Bremer hospitaal in Bellville is na hom genoem. Aka fak J.J.v.R

No comments: