1706
Kaapse Bannelinge vertrek na Nederland
Op hierdie dag het die retoervloot met Henning Huijzing, Jacobus van der Heijde, Ferdinandus Appel, Pieter van der Bijl en Jan van Meerland aan boord na Nederland vertrek, waarheen hulle as gevolg van hul deelname aan die versetbeweging teen goewerneur W.A. van der Stel verban is. aka fak A.A
No comments:
Post a Comment