tag:blogger.com,1999:blog-33409586212676035152024-02-07T07:51:02.083+02:00365 Spore Geskiedenis vir Elke DagGeskiedenis, Gister, Vandag en More sal jy 'n stukkie Geskiedenis uit die verlede hier opspoor. Want as ons nie die verlede onthou nie sal ons verplig wees om dit te herhaal. Daarom hierdie 365 Afrikaanse Geskiedkundige Spore. Een vir elke dag van die jaar.RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.comBlogger651125tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-77955713145825336742009-09-15T21:18:00.001+02:002009-09-15T21:18:29.227+02:00Die beeld van Oom PaulEn droewig rys die gryse beeld as in‘n Half-vergete droom weer by my op. –Daar lê ‘n waas van weemoed om die kop,Want as ‘n vader het hy ons bemin. –Ver na die noorde staar sy trekkersblik,Net of hy nou nog vryheidstemme hoor,Net of sy oë deur donker skadu’s boor. En tog berustend sê: “Laat God beskik!” –En lugtig dans die bome in die wind,Waar ook sy grafsuil wit spook in RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-62972115847268037192009-03-09T23:17:00.000+02:002009-03-09T23:18:26.517+02:00OdeEk is ‘n BoerEn ek het my brood geëetSoms droogSoms met koffieSoos net ons dit maak(vroeg in die môre)in Afrikasoos net ons hom kenek het tougeleiin die land se warm son met sy sonbesiessy kwêvoëlssy warm lugwat eindeloos blink lêbo die mopaniesvroeg in die môrein hierdie Afrika wat ek liefheten ek het saans huis toe gestapmoeg van buken kapbuk en kapom land skoon te maaken die son gaan rooi RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com2tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-56921194268256257902008-10-24T14:40:00.000+02:002008-10-24T14:41:50.059+02:00Kruisvlag 1874187424 Oktober Vierkleur deur die Kruisvlag vervangOmdat staatspresident T.F. Burgers graag die sogenaamde Voortrekker vlag in ere wou herstel, het die volksraad van die ZAR op hierdie dag die bestaande landsvlag, die Vierkleur, deur ‘n nuwe vlag, die sogenaamde Kruisvlag, vervang. Die Kruisvlag was naas die bekende Driekleur van die Natalse Voortrekkers, die vlag van die Voortrekkers onder RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com8tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-846347008711479472008-10-24T14:39:00.000+02:002008-10-24T14:40:28.231+02:00Rietfontein 18991899Geveg te RietfonteinDie onbesliste geveg tussen die Engelse en die Vrystaatse kommando’s in die ABO te Rietfontein op 24 Oktober 1899 het die bande tussen die ZAR en die Vrystaat verstewig.RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-33526609124627423752008-10-10T08:16:00.000+02:002008-10-10T08:18:04.735+02:00Paul Kruger 1825: 10 OktoberPRES. PAUL KRUGERStephanus Johannes Paulus Kruger is waarskynlik op die Plaas Bulhoek, in die teenswoordige distrik Steynsburg, gebore. Hy het behoort aan die sesde geslag Kruger’s in Suid-Afrika en was die derde van sewe kinders van Casper Jan Hendrik Kruger en Elsie Francina Steyn. Hy het grootgeword in die veeleisende pioniers omstandighede van die Kaapse binneland, waar die stryd om RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-42287211760744453252008-10-04T11:19:00.003+02:002008-10-04T11:34:55.260+02:00DankieAan almal wat my blog lees en almal wat eposte gestuur het om navraag te doen oor wat met 365Spore en Solder gebeur, baie dankie vir die belangstelling. Ek is reeds vir 'n geruime tyd ongesteld en moes in die hospitaal opgeneem word en is daarna tuis verpleeg. Ek is nou op die pad van herstel en hoop om so gou as moontlik weer tyd aan een van my groot liefdes (geskiedenis) te spandeer. Tot danRoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-31726266071595252008-09-17T08:15:00.000+02:002008-09-17T08:15:00.884+02:0017 September 1819 : M.W. Pretorius geboreMarthinus Wessel Pretorius is op Pretorius kloof, distrik Graaf-Reinet, as die oudste seun van A.W.J. (Andries) Pretorius gebore. As Voortrekker vergesel hy sy vader na Natal en neem hy ook aan die Slag by Bloedrivier deel. In 1848 vestig hy hom in die Magaliesberg, en in 1853 volg hy sy vader op as kommandant-generaal vir Potchefstroom en Rustenburg. Hoewel hy nie oor die leiers eienskappe RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-1482468345118406682008-09-16T08:15:00.000+02:002008-09-16T08:15:00.927+02:0016 September 1839 : Vlug van MpandeMpande, halfbroer van Dingaan, het ‘n beslissende rol ter onderwerping van die Zoeloemag in 1840 gespeel. Dit was weens vrees vir Dingaan dat hy ongeveer hierdie datum met 17 000 man en 25 stuks vee suidwaarts uit Zoeloeland oor die Tugela gevlug het. In onderhandelinge met die Volksraad in Pietermaritzburg hierna, oortuig hy die op 15 Oktober 1839 van sy begeerte om in ‘n gesamentlike aanslag RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-53132729225106642622008-09-15T08:15:00.000+02:002008-09-15T08:15:00.145+02:0015 September 1914 : Genl. J.H. de la Rey doodgeskietOp die dag reis genl. Jacobus Hercules (Koos) de la Rey en genl. C.F. Beyers per motor na Potchefstroom. Hulle was op pad na Kemp, bevelvoerder van die militêre kamp daar, wat gereed was om teen die Regering op te tree uit weerstand teen die Botha-regering se deelname aan die Eerste Wêreldoorlog. Genl. De la Rey sou egter nooit sy bestemming bereik nie. Die polisie het die hele Witwatersrand RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com2tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-70748680390410857282008-09-14T20:15:00.000+02:002008-09-14T20:15:00.605+02:0014 September 1795 : Kaap deur Engeland ingeneemNa hulle maklike oorwinning by Muizenberg op 7 Augustus 1795, hoofsaaklik vanweë die lafhartige optrede van lt.-kol C.M.W. de Lille en ‘n aantal van sy gereelde soldate, het genl. J.H. Craig op 14 September 1795 die Kaap weer aangeval en dit sonder slag of stoot verower. Op 15 September is ‘n wapenstilstand met die oog op onderhandelings toegestaan, en op 16 September 1795 is ‘n ooreenkoms RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-6036555335542155992008-09-13T08:15:00.000+02:002008-09-13T08:15:00.301+02:0013 September 1900 : Koningin Wilhelmina en Pres. KrugerKoningin Wilhelmina van die Nederlande het die goedgesindheid van haar land teenoor die Boererepublieke gedemonstreer toe sy op 13 September 1900 gemagtig het dat die pantserskip Gelderland ter beskikking van Pres. Kruger en sy geselskap vir hul reis na Europa gestel word. Op 20 Oktober het die Staatspresident in Delagoabaai aan boord van die Gelderland na Marseille vertrek. By sy aankoms in DenRoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com2tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-4731615259017846802008-09-11T09:45:00.000+02:002008-09-11T09:45:00.911+02:0011 September 1965 : Genootskap van Rhodesiese Afrikaners (GRA) gestigDie Afrikaanse Kultuur unie van Rhodesië (AKUR) het tientalle jare lank die Afrikaner se kultuurorganisasies en kerke in Rhodesië saamgesnoer. Met die laaste AKUR-kongres in 1963 is besluit om jaarliks ‘n volkskongres te hou en al meer klem is gelê op ‘n koördinerende liggaam waarby kultuurorganisasies kan affilieer, maar wat veral ook lede moes werf om die Rhodesiese Afrikaners op ‘n wyer vlak RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-62088165106324004692008-09-11T08:30:00.000+02:002008-09-11T08:30:01.292+02:0011 September 1964 : Junior Rapportryersbeweging gestigDie ontstaan van die Beweging is te danke aan wyle Hennie Roux, wat die rapportryer gedagte na die inwyding van die Voortrekkermonument in 1949 wou laat voortleef in sosiale klubs of korpse. In 1959 is in Pretoria die eerste Junior Rapportryerskorps gestig. Dit was egter eers op 11 September 1964 dat die Federasie van Junior Rapportryerskorpse tot stand gekom het. Deur die jare is stelselmatigRoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-88249690184053674002008-09-11T08:15:00.000+02:002008-09-11T08:15:00.263+02:0011 September 1900 : Kruger - Na Lourenco Marques (Maputo)Op 29 Mei 1900 het Paul Kruger in die ampswoning sy vrou, Gezina, vir die laaste keer gegroet. Dieselfde aand is hy per perdewa na Eerste Fabrieke, waar die trein na Oos-Transvaal gehaal is. Die geselskap wou moontlike onsmaaklikhede op die Pretoriase stasie vermy – daarom die reëling. Na ‘n kort verblyf op Machadodorp is Kruger na Waterval-Onder, want die koue klimaat het sy neerslagtigheid, RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-16698796327938610662008-09-10T08:15:00.000+02:002008-09-10T08:15:01.008+02:0010 September 1948 : Aankoms van Duitse oorlogs wesies in PretoriaDrie en tagtig na-oorlogse Duitse wesies het op 8 September 1948 in Tafelbaai aangekom en op hierdie dag, in Pretoria. Die gedagte om na 1945 kinders uit Duitsland vir aanneming na Suid-Afrika te bring, het by mev. Nellie Liebenberg ontstaan. Dr. T.E.W. Schumann het die voorstel verder gevoer. Ander betrokkenes deur die jare was die sekretaris. Schalk Botha, dr. Chris Neethling, mnr. J.C. RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-88199883016625149392008-09-09T08:15:00.000+02:002008-09-09T08:15:00.644+02:009 September 1939 : Hereniging tussen dr. D.F. Malan en genl. J.B.M. Hertzog‘n Warm gevoel van uitbundige vreugde en dankbaarheid het die Nasionale Afrikanerdom op hierdie dag uit alle uithoeke van ons land laat optrek na Monumentkoppie, waar ‘n gedenkteken vir die Voortrekkers aan die verrys was. “Hy het sy offer gebring,” het dr. D.F. Malan verklaar toe genl.. Hertzog, Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika, se mosie dat die Unie van Suid-Afrika neutraal bly inRoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-75221366124480433762008-09-08T17:00:00.000+02:002008-09-08T17:00:01.470+02:00Die Stem van Suid-Afrika...Gedig deur C.J. Langenhoven,later getoonset deur M.L. de VilliersUit die blou van onse hemel,uit die diepte van ons see,Oor ons éwige gebergteswaar die kranse antwoord gee,Deur ons vér verlate vlaktesmet die kreun van ossewa –Ruis die stem van ons geliefde,van ons land Suid-Afrika.Ons sal antwoord op jou roepstem,ons sal offer wat jy vra:Ons sal lewe, ons sal sterwe –ons vir jou, Suid-Afrika.In RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-2337326499578507502008-09-08T16:30:00.003+02:002008-09-08T16:30:00.974+02:00Man van die volkRoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-26944233018620627872008-09-08T16:00:00.002+02:002008-09-08T16:00:00.953+02:00Laaste KabinetRoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-57310516169308430442008-09-08T15:30:00.001+02:002008-09-08T15:30:00.694+02:00Die BoerRoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-1467349545946778122008-09-08T15:00:00.002+02:002008-09-08T15:00:00.810+02:00Stokkiesdraai en HengelRoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-69235149658463915072008-09-08T14:30:00.002+02:002008-09-08T14:30:00.324+02:00Na die eerste aanslag op die lewe van 'n premierRoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-87538864565492619482008-09-08T14:00:00.002+02:002008-09-08T14:00:00.548+02:001960Die wind van verandering waai oor Afrika.Februarie 1960.Mnr Harold Macmillan lewer sy toespraak. RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-57668508339605722512008-09-08T13:30:00.002+02:002008-09-08T13:30:00.605+02:001958 BloedrivierDie Verwoerd bly self in die tentdorp by Bloedrivier om aan die sentrale Geloftedagfees deel te neem.RoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com1tag:blogger.com,1999:blog-3340958621267603515.post-59192030230023371682008-09-08T13:00:00.001+02:002008-09-08T13:00:00.561+02:00Eerste Boodskap as hoofleierRoosMarynhttp://www.blogger.com/profile/13279618520284211763noreply@blogger.com0